Programme
- Title:
- Basic Arc Welding (Module 1)
- When:
- 03.06.2013 - 03.06.2013
- Where:
- Graham Beck Skills Centre -
- Category:
- TECHNICAL
Details
BASIESE BOOGSWEIS (ARC WELDING) – MODULE 1
WIE MOET DIT BYWOON?
Persone wat nog nooit gesweis het nie sal hier die basiese beginsels en vaardigheid aanleer. Geen vereiste van vorige sweis ervaring word benodig nie.
INHOUD
Dit behels die volgende:
1. AC Welding – opstel van masjien
- veiligheidsprosesse
2. DC Welding
3. Ligte plaat sweis
4. Pyp sweis
5. Hoek sweis
6. Oorlas sweis
7. Horisontaal sweis
8. Vertikaal sweis
9. Oorhoof sweis
10. Ampére stelling van sweis masjien volgens die staal wat gesweis moet word
11. 45° hoek sweis
12. Staal “bevelling”
13. Wortel sweislas
14. Warm bo-laag sweis
15. Sweis afronding
16. Skerpmaak van bore
Projek en evaluering: Die leerder maak van twee 3ton bokkies
KOSTE: Vra vir kwotasie
DATUM: kwotasie)
BESPREKINGS: Mullen Jones by 023 626 1833 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .
Basic Arc Welding (Module 1)
Venue
- Venue:
- Graham Beck Skills Centre - Website
Details
Graham Beck Skills Centre


subscribe to our newsletter